Kanarie (2018)

6.6/10 Vote : 18

Kanarie ()

StoryLine

Wanneer Johan Niemand (Schalk Bezuidenhout) vir militêre diens opgeroep word, oudisie hy vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die 'Kanaries' en word aanvaar. In 'n politieke landskap waar wet en godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op 'n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk. Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir 'n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken. Hy ontmoet verskeie karakters op toer; sommige trots op die koor se pogings en ander wat hom bewus maak van die realiteit en effek van apartheid in Suid-Afrika. Namate Johan sy geloof, patriotisme en seksualiteit bevraagteken, lei sy opkomende kreatiwiteit en passie vir musiek 'n direkte konflik met sy bevelvoerders.

Details

: Dis reg om nie reg te wees nie!
: af
: 29/05/2018
: 123 min
: 1.836
: Released